008 Deaths
010 In memoriam
016 Undertakers
019 Gelukwensings
021 Geld en lenings
022 Notices
034 Special services
036 Tuition offered
038 Worth knowing
040 To let general
042 Wanted to rent
046 Rooms to let
048 Flats to rent
050 Houses to let
054 Premises to let
056 For sale general
057 Animals for sale
058 Wanted to buy general
060 Vehicles for sale
062 Vehicles wanted
070 Property wanted
071 Besigheidsgeleenthede
074 Stands for sale
076 Houses for sale
077 Houses wanted
082 Vacancies
084 Situations wanted
|
010 In memoriam
BOUGAARD: DENNIS 07/09/2003. 7 Years have completed one day. Agnes, children and grandchildren.
CUPIDO: ANDREW CYRIL. Verjaar 08/09/1978. Jou eerste verjaarsdag weg van ons. Ons mis jou baie. Van mammie, mamma, susters en familie.
CUPIDO: JACQUES CLAYDE. 10 September. 2 Jaar weg van ons. Die vermisting en verlange is nog baie. Van: Mammie, broer, susters en familie.
GOSHAI: DESIREE 07-09-2010. 18 Years away. Work you've done is here to stay. Daddy, Mommy & sisters.
ROSSOUW: CORNELL. 9 September 2000 - 9 September 2010. Aan ons pa en eggenoot wat tien jaar gelede van ons weggeneem is - ons vind steeds elke dag geleent-hede waar ons jou insig, deernis en liefde mis en bou elke dag op dié wonderlike herinneringe voort. Baie liefde van Willah, Mandy, Megan en Melanie.
|